NGK Grabouw

Geroep om getuies van God se liefde in die wêreld te wees
Kontak ons

Eredienste: Sondae 09:30

NGK Grabouw

Die NG Grabouw word deur Somerset-Wes gemeente bedien as wyk. In 1850 word die eerste diaken (LH Delport) aangewys. In 1854 word die eerste ouderling (H Beukes) aangewys. In 1865 begin onderwysers kerkdienste en sondagskool hou. In 1885 is daar 100 lidmate en 44 kinders wat eredienste bywoon. In 29 Maart 1895 word die eerste kerk ingewy.

Op 15 Augustus 1934 word die NG Gemeente van Grabouw gestig. Die huidige kerkgebou is op 8 Mei 1954 ingewy. Die gemeente bestaan tans uit 521 belydende lidmate en 120 dooplidmate. 10 Predikante het die gemeente die afgelope 85 jaar bedien waarvan die eerste ds. GC van Schalkwyk was en die huidige leraar tans ds. FC Lambrechts is.

Kitsflitse

Gesels met ons

Word deel by NG Grabouw

Kategese

Bediening

Geleenthede

Gesels met ons