
Luister
‘’Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap.”
Word stil met ‘n keur van pastoor Derick en ander spanlede se preke, retraites en voorlesings. Ons hoop dat jy met hierdie luisterboodskappe, hetsy jy dit geniet met ‘n vroeë oggend koffie, terwyl jy draf of in jou motor op pad werk toe, nader sal tree aan ons Almagtige Vader se liefde, leiding en waarhede.